| Modulekode | ODL 382 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Gevorderde oudiologiese evaluering, insluitende elektrofisiologiese metings soos oto-akoestiese emissies en ouditiewe ontlokte potensiale. Vestibulêre evaluering van pasiënte met vertigo/duiseligheid en wanbalans en vestibulêre rehabilitasie. Evaluering van ouditiewe prosesseringsafwykings. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | ODL 210, 220, 281 |
| Kontaktyd | 20 Kliniese oefensessies, 14 seminare, 44 praktiese sessies |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App